ZAMUSIC
Sample Header Ad Slot

ALBUM: Elandr - Boomhuis

2019-04-21By ZAMUSIC
ALBUM: Elandr - Boomhuis

Elandr - Boomhuis Zip Album Download.

Elandr vat met sy nuwe album pad uit sy tuisdorp, Dispatch, en mik sy kompas in die rigting van Kaapstad. Dis n eerlike, uiteenlopende reisdagboek oor mense vir wie hy lief is, emosies en plekke wat sy pad gekruis het. Dis ook n roete wat hom plesier gegee, maar ook oor klippe laat struikel het in sy pad na grootword met lesse oor hoe om op sy eie voete te staan. Stil sit en diep dink n optredes, veral nadat hy vriende in n ongeluk verloor het, was inspirasie vir baie van die liedjies. Elandr se wye musieksmaak word weerspiel in die verskeidenheid style - van pop, ballades, kletsrym en country - maar tog het hy in elke liedjie sy eie klank gevind. Hierdie album is n versameling oor die mense wat n impak op my lewe gemaak het, s hy. Stream And Listen Zip Album Elandr - Boomhuis Zip Downloadz 320kbps datafilehost Fakaza Descarger Torrent CDQ Itunes Album Below.

Stream and downloads below.

Tracklist Below: Elandr - Vuur Op Die Water Mp3 Download Elandr - Tussen Die Lakens Mp3 Download Elandr - In Hierdie Ding Mp3 Download Elandr - Amazed Mp3 Download Elandr - Boomhuis Mp3 Download Elandr - If You Asked Me To Mp3 Download Elandr - Eerlikwaar Mp3 Download Elandr - Eilande, Woestyne Mp3 Download Elandr - Teenage Queenie Mp3 Download Elandr - Softly Mp3 Download Elandr - Woorde Uit Jou Mond Mp3 Download Elandr - He'll Have to Go Mp3 Download Downloadz Elandr - Boomhuis Album